Portia de Rossi

Portia de Rossi
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Amanda Lee Rogers
Alias Portia de Rossi
Geboorte 31 Januarie 1973 (1973-01-31)
Horsham, Victoria, Australië
Nasionaliteit Amerikaner
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1994–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Portia de Rossi (gebore 31 Januarie 1973) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Scream 2 (1997) en Cursed (2005), en in die televisiereekse Ally McBeal (1997) en Arrested Development (2003).


Developed by StudentB